Search This Blog

Tuesday, April 8, 2014

Radio Overberg weekly "Wiele" synopsis

erm, this is just the Team Banshee photographer.
Topics 
- mountain bikes, Banshee, frames, forks and Maxxis wheels for R70, downhill leg of World  Cup at Pmb.
-- 2-year-old sweet sixteens, with new 1.6 Hyundai Accent causing a stir in the 1.6 hatch hutch.
--- the right to repair that car buyers have, to fix their cars are reasonable prices.

Ons begin sommer met die vreemdste wiele die maand, die bergfietse wat die ouens doer in Pmb berg af jaag. Hulle spring sommer so 21 meter deur die  lug en land. Banshee se Dakside rame met Maxxis bande en verskillende vurke, dan het die fietse skokbrekers soos my bosbreker bakkie nie het nie. 

Die Accent hatch is so lank al op die mark oorsee praat hulle al van ontrimpelings,  Hoekom het Hyundai so lank gevat om hom hier bekend te stel?
Aanvraag en aanbod en in ons geval, markgrootte. SA 11e in markgrootte, ver agter Australie en 20 keer kleiner as China s'n.

Waarmee ding die Accent mee? 
B-segment is vol mededingers, almal kos so tussen 225 en kwart miljoen, van die A vir Auris tot Z vir Cruze

Watter een is die sterkste? 
Chev 1,4T in die Sonic en Cruze.

En watter een is die goedkoopste? 
Weer die Chevs

Nou maar hoekom sal mens Accent wil koop? 
Want size matters. 117 liters meer pakplek.

Wat is die arr-two-arr ding waaroor al hoe meer mechanics praat?
Right to Repair, met generiese parte en toegang tot die rekenaar kodes wat al hoem meer vervaardigers in hul onderdele inbou juis om te keer dat mens 'n kar teen goedkoper pryse kan herstel as by die handelaar.

Neuk dit nie mens se waarborg op nie?
Juis,en dis waaroor die geveg gaan. Mens het nie keuses nie.

Is handelaars se pryse dan soveel duurder?
Wel, Carike, baie, geval van Honda soos in Noseweek van April deur Gavin Foster beskryf.