Search This Blog

Tuesday, June 30, 2015

Radio Overberg précis

A small Chinese SUV raced these Isuzu trucks
Op Overberg Wiele môreoggend kwart oor agt gesels ons trokdrywerskrywer oor
- 'n kar wat die kersie op die koek sit, 
- ons hoor van die wendinge in die motorfietse wêreld en 
- vir ons weeklike dosis 'weird' is daar die waterwiel wat met piepklein spoortjies draai.

Kom ek raai, die kar wat die kersie op die koek sit is die Sjinese Chery?
Nie meer goedkoop nie, maar steeds verassend goed, is inderdaard die Chery Tiggo, wat met wille woud lorries
kan meeding.

Ons is nie groot op twee wiele hier in die Overberg nie, maar jy meen ons kan gerus meer leer oor wat met motorfietse gebeur?

KTM se nuwe reeks XCT scramblers met vyf enjins, Cayenne wat nou huurkoopkontrakte afkoop, asook groot afslag by Kyalami aanbied, dan is daar die verstommende R3,1 mln wat Marlin Brando se ou Harley op 'n veliing behaal het. Maar dis niks teen die R10,4 mln wat Steve McQeen se ou fiets gekry het, of die R15,9 vir die Chopper wat in Captain America gebruik is nie.)
So, my raad is moenie motorfiets ry nie, koop 'n jong filmster s'n en sit dit op blokke.

Oudergewoonte het jy ons weeklikse dosis weird wiele -- wat is die waterwiel wat met spore werk? 
Columbia University in New York and Loyola University Chicago, baterie "saadjies" of te wel spore, wat gram vir gram meer kan bult as enige spier van enige dier het wanneer dit nat word of uitdroog,
En spore droog glo baie vinnig uit.
Journal Nature Communications berig die navorsers het nou spore op piepklein strokies plastiek geplak en die om 'n waterwieletjie gesit wat 'n 100g aandryf. Hoe dit werk is die vinnige verdamping met gepaardgaande uitsetting en krimping inspan maak die een kant van die waterwiel swaai en die ander kan lig, wat dit laat draai net soos 'n groot waterwiel in 'n rivier.
Die waterwiel draai dan die assies van die 100 gram karretjie.
Die navorsers waarsku daar moet nog baie, ahem, water in die see loop voor hulle die proof of concept kan opskaal, maar voeg by daar is geen rede hoekom miljuisende spore nie so kan laat werk nie. 
So, daar het jul dit, batterie kan enjins sonder enige verbranding aandryf, danksy verdamping en die enorme krag in die spore se spiertjies.