Search This Blog

Tuesday, October 21, 2014

Radio Overberg 98,4 fm précis

Chantel van Litsenborgh with the
well-travelled iquana 
This talk covered
- a iquana that hitched a ride on a car carrier, making itself at home the engine of a new Toyota Etios,
- South Africa's first champion female offroad rider
- the latest rally results,
- the UK caravan show and the most expensive caravan there,
- an Opel steering rack fault warning for Corsa's built in Feb, and
- Audi's robot RS7.
'n likkewaan wat van Ceres Toyota af terug gepatrieer is na Durban toe hoe het die reptiel  by Ceres gekom?
Met "car carrier" uit Prospecton waar Toyotas gebou word, het in Etios opgekrul, groot jo!jo! veroorsaak toe die ding se stert soos wafferse slang by enjin uithang.

Daai likkewaan is voorwaar is 'n pionier, net soos  die eerste vrou om 'n nasionale veldren kampioen te wees. Wie is sy en wat ry sy?
Liezel Barnard from Carletonville op haar 1000cc Can Am Renegade. Al hoe meer girls van 20s tot 40s jaag na dese, lekker om te sien.

Nou die veldren verskil seker van die vierwiel rally wat laasnaweek in Limpopo gebeur het, of jaag die motorfietse op dieselle tydrenne soos in die Dakar?
Karre en bromponies apart behalwe op streeks renne 

Wat het gebeur by die Limpopo veldren? 
Toyota loop reg, VW tweede, agt karre kapoet. jammer oor jonge Henk Lategan wat weer te voortvarend was, het hoop die mannetjie kan nog 'n nuwe Sarel vd Merwe word.

Tja, as ek veld toe gaan wil ek eerder karavaan as om so te jaag. Van karavane gepraat, 
jy het nuus oor die Britse karavaan skou wat tans aan die gang is? 
hoe klink digb R11 miljoen vir 'n kleinerige karavaan. Die Caravisio wat seiljag se luukse op land toepas.

Wat maak die Caravisio wa so duur?
Prys doer in VK R8,9 miljoen en dan invoerkostes. Die ding is een groot app, muur wat of venster of grootskerm vir flieks kan wees, stort met knoppies vir temperatuur, agterkant wat in patio uitvou.

Ander goeie nuus is dat Opel sedert Februarie 9000 Corsa's verkoop het, Nie sulke goeie nuus nie is daar's dalk 'n foutjie op die tussenstuurstang  in op baie van die Coras. Wat is die probleem? 
Niks details nie, en daar's geen skade or botsings agv die part nie en Opel wil dit so hou. Part nommer 20E4 or 20K3 op die tussenstuurstang agter die pedale is die sondebok wat hul wil vervang.

Ja, met California wat nou ook aan Audi 'n liksens gegee het om robot karre te ry, wonder ek hoe lank ons nog self karre gaan bestuur?
So tien jaar, sê hulle mos,  maw 2024 gaan jy motors kan koop wat jy kan beveel, 'vat my werk toe', maar 'm robot RS7 Audi het eergister 220km/h om Hokkenheim F1 baan gejaag. 


Wyl ons nog tyd het, sê my, kan mens sonder 'n bestuurlisensie 'n lening maak, soos as my ouma vir my 'n kar wil koop?
Jip, solank hul lening kan kry.

Nee, wonder net, en wat staan mens te doen as die waarborg van die kar op is wat jy wil koop?
Klink my jy planne vir kar koop. Versekering produkte van RMI in plek. Hulle noem dit 'n 'waarborg' maar dis versekering.

Geld die verbruikerswet vir vendusies?
Hu-uh, ook nie vir privaat verkope nie.