Search This Blog

Tuesday, April 29, 2014

Radio Overberg précis 30 April

Die week se Wiele praat ons oor 
- die jongste luukses in die Ford and VW se "passie-waens";
- hoe die hottentotsgot garnaal, oftewel Mantis shrimp, se dop karre en vliegtuie veiliger kan maak;
en hoe Toyota se goedkoop sedan, nie die Conquest nie, maar die Quest wat eers volgende week bekendgestel word, al klaar die mark verras het. 
dit als saam met ons trokdrywerskrywersvriend Alwyn Viljoen, die ou wat al die maniere waarop ons die wiel herontwerp, uitsnuffel, net vir jou, en net hier op Overberg Wiele.
Ek weet jy het  nie geweet daar is selfs 'n ding soos 'n diesel sportmotor nie, maar daar is, en ek wil jou vra hoe vinnig dink jy kan so 'n dieselkar ry? See the Trident here.